Veiligheids wenke — in en om die huis:

  • Wees waaksaam as jy by die huis kom. Kyk eers bietjie rond en maak seker niemand hou jou dop nie.
  •  Ken jou buurman, kry sy selnommer en werkstelefoon nommer.
  •  ’n NOODPLAN vir ’n brand, ’n rooftog of as iemand skielik siek word.
  •  Moenie die asblik langer op straat los as wat nodig is nie. Rëel met jou buurman.
  •  Moenie pos langer as een dag in posbus los nie.
  •  Moenie jou “Flat Screen” sigbaar na straat installeer nie.
  •  Moenie nuut gekoopte toerusting se kartonne/verpakking buite jou erf neersit (uitstal/“adverteer”) vir verwydering nie.
  •  Verwyder daagliks papiere en ander rommel, of klippe of enigeiets wat nie voor jou erf hoort nie.
  •  Sit noodnommers op jou foon.

Back to facebook